Sunday, July 31, 2011

Heuwels Fantasties in die Botaniese Tuin

(Hier is 21 fotos; so jy dalk op een verskyn en nie daarvan hou nie, laat weet en ons haal dit dadelik af.. ons is by storytelling.sa@gmail.com )

Ons president het gevra: 
"Waar is die Afrikaner se Nkandla?"


Dalk is dit in ons feeste en ons saamtrekke as ons nuwe musiek waardeer en dit uitbou.

Duisende van ons sit op die gras en wag vir die Heuwels Fantasties ...




Terwyl spys en drank vryelik vloei

en jonk en oud hulle gereed maak vir 'n groot fees


Die partytjie tel vinnig spoed op

Die een staande toejuiging na die ander


Aangevuur deur ons vriendelike vier nefies

Mens sou hom dalk as 'n "Token Black" kon beskryf?

terwyl die res van ons paradeer in Levi's
En die toejuiging verder toeneem

Ander weer verkies om net stil naby mekaar te wees

en selfs ietsie sterkers as net Gunston te geniet

HF dreun voort en die skare word al luier


Hierso mag jy videos neem sonder dat hulle met jou raas


terwyl ander weer die hoogste tol moes betaal

Ons het seker ons foute maar ons los 'n plek skoon agter

Om breed te glimlag as ons mekaar kom groet